Episodes
Sunday May 31, 2020
Sondag Boodskap, die begin van ń nuwe era - 31/05/2020
Sunday May 31, 2020
Sunday May 31, 2020
Habakkuk 3
17 Though the fig tree does not blossom and there is no fruit on the vines, [though] the product of the olive fails and the fields yield no food, though the flock is cut off from the fold and there are no cattle in the stalls,
18 Yet I will rejoice in the Lord; I will exult in the [victorious] God of my salvation! [Rom. 8:37.]
19 The Lord God is my Strength, my personal bravery, and my invincible army; He makes my feet like hinds' feet and will make me to walk [not to stand still in terror, but to walk] and make [spiritual] progress upon my high places [of trouble, suffering, or responsibility]! For the Chief Musician; with my stringed instruments.
Verklaring vir nuwe era
Vader ons kom na U in die Naam van Jesus ons Heer en meester
Ons plaas onsself op U altar as lewende offers volgens U woord in Rom 12:1
Baie dankie vir hierdie nuwe era en tydlyn wat U oopgemaak het op aarde
Ons neem met vrymoedigheid en Nuwe moet hierdie plek in
Dankie Heilige Gees dat U one leer en ons voetstappe rig volgens Vader se perfekte Wil vir ons lewens
Ons wil vergifnis vra dat ons in die verlede pasief en lui was our U roeping vir ons lewens , lui was om te bid en tyd in U Woord te spandeer om U Wil vir ons lewens the ontdek
Vergewe ons dat ons a g hiervan oop teikens en n maklike prooi vir die vyand was
Leer ons in hierdie nuwe plek hoe om te bid en oorlog te voer met U wapens
Gee, asb vir ons Wysheid, onderskeidings vermoeee en deursettings vermoee om U sukses te wees in alles waartoe U one roep
Gee asb vir ons n vars salwing met geestelike, fisiese en emosionele stabiliteit en intellegensie
Vergroot asb my vermoee om U roeping en planne vir my lewe te verstaan en te volg
Heilige Gees, ons het U so nodig! U is die Krag can God in ons en ons will U opnuut vasgryp as ons metgesel
Beskerm ons asb teen die geheime planne en strikke van die vyand en bring alles wat in die duisternis gedoen word aan die lig sodat one daarmee kan deel
Ek will op hierdie plek verklaar:
Ek neem gesag oor elke plan en strategie van die vyand om my geestelike oe en ore te verdoof
Elke sluier want hy oor my verstand gooi om my te mislei.
Ek kansseleer en vernietig hierdie wapens en planne
Ek kansseleer elkeen van sy planne om my onproduktief en passief in U Woord en my gebedslewe te maak
Ek verloon en breek elke onheilige verbintenisse, trone, en verbonde waardeur ek in my eie leeftyd en deur my generasielyne
gebind is aan magte in die hemele, op die aarde , in die waters op die aarde, onder die aarde en in die hemele. Op elke geheime plek
Elke plan en strategie wat teen my en teen U roeping vir my life beplan is vernietig dit asb
Ek verwerp en verloen alle ” mindcontrol” en meditasie sirkels wat deur die vyand na my toe gestuur word om my te verwar en the mislei
ek neem gesag en kansseleer dit en kies om volgens die Woord my gedagtes te vul met die Woord en Wysheid Van Jesus Christus my Heer en Meester
Ek neem gesag our elke plan en strategie teen my liggaam en gesondheid en kansseleer dit. Ek verklaar dat Jesus op Golgota vir my genesing betaal her.
My lewe en liggaam behoort aan Hom en Sy oorwinning is my genesing
Ek neem gesag our elke plan en strategie van die vyand teen ons verhoudings en ook ons huwelike
Ons standaard is die Woord:
“And you shall love the Lord your God out of and with your whole heart and out of and with all your soul (your life) and out of and with all your mind (with your faculty of thought and your moral understanding) and out of and with all your strength. This is the first and principal commandment. [Deut. 6:4, 5.] The second is like it and is this, You shall love your neighbor as yourself. There is no other commandment greater than these. [Lev. 19:18.]”
Mark 12:30-31 AMPC
Ek kies om die Woord as riglyn in my verhoudings uit te leef
Ek verklaar dat elke wapen, plan en strategie teen my en my families my. Grondgebied, finansies tot niks sal kom nie. Dit is my erfnis in Jesus Christus my Here
Ek verklaar hierdie woord our elke strike en struikel blok van die vyand
“For who are you, O great mountain [of human obstacles]? Before Zerubbabel [who with Joshua had led the return of the exiles from Babylon and was undertaking the rebuilding of the temple, before him] you shall become a plain [a mere molehill]! And he shall bring forth the finishing gable stone [of the new temple] with loud shoutings of the people, crying, Grace, grace to it! [Ezra 4:1-5, 24; Isa. 40:4.]”
Zechariah 4:7 AMPC
Vader ek roep nou U vuur af om al die werke en wapens van die vyand teen my lewe the verbrand
Ek wy myself gees, siel en liggaam opnuut aan U toe
Help my asb on in hierdie nuwe plek waardig te wander volgens U roeping in my lewe
Dankie Jesus day ek alles wat ek bid en verklaar in die krag en outoriteit van U naam kan doen
Amen
Version: 20241125
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.