
42.8K
Downloads
731
Episodes
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13.
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13.
Episodes

Monday Jul 06, 2020

Sunday Jun 28, 2020
Sondag Boodskap, Moenie verval in die gees van Agap nie - 28/06/2020
Sunday Jun 28, 2020
Sunday Jun 28, 2020
Staan op neem jou plek in verklaar en leef die Woord van God. Resist the devil and he will flee from you.

Thursday Jun 25, 2020
Ek sukkel met myself, wat nou?
Thursday Jun 25, 2020
Thursday Jun 25, 2020
Die mense wat dit gehoor het, sê toe: “Wie is dan in staat om verlos te word?”
Jesus het gereageer: “Dié dinge wat by mense onmoontlik is, is juis by God moontlik.”
Lukas 18:26-27

Wednesday Jun 24, 2020
Hoe verander ons?
Wednesday Jun 24, 2020
Wednesday Jun 24, 2020
Hoe verander ons gedrag?
Hoe verander ons karakter?
“Watch your thoughts, for they will become actions. Watch your actions, for they'll become... habits. Watch your habits for they will forge your character. Watch your character, for it will make your destiny.”
― Margaret Thatcher
- Do not be deceived: God cannot be mocked. A man reaps what he sows. 8. Whoever sows to please their flesh, from the flesh will reap destruction; whoever sows to please the Spirit, from the Spirit will reap eternal life. - Galations 6:7-8

Monday Jun 22, 2020
Hoe hanteer ons versoeking?
Monday Jun 22, 2020
Monday Jun 22, 2020
Wat is die verskil tussen versoeking en sonde?
Hoe hanteer ons versoeking?
Hoe kom ons nie in sonde nie?

Monday Jun 22, 2020
Sondag Boodskap, ń Nuwe hart - 20/06/2020
Monday Jun 22, 2020
Monday Jun 22, 2020
Bly by Jesus se voete, bly in sy plan en moenie jou talente gaan wegsteek of begrawe nie.

Sunday Jun 14, 2020
Sondag Boodskap, Gebed en geloof - 14/06/2020
Sunday Jun 14, 2020
Sunday Jun 14, 2020
Bid gedurig deur. Gebed en geloof loop hand aan hand. Dis ń twee gesprek van hoor en praat.
Positive thinking ≠ Geloof
Positive thinking = Denial and a total disconnect from reality. Dis ń strewe na ń totale onrealistiese droom wêreld.
Geloof = Totale realisme in die fisiese situasie en totale realisme oor wat God sê oor die situasie. Dis daai plek waar die tekkie die teer slaan. Waar ons dan aan God se woord vas hou en daar op fokus, saam met Hom werk sodat die geestelike fisies manifesteer in die situasie, Dit wat Vader gesê het en nie wat die wêreld sê nie. As it is in Heaven.

Saturday Jun 13, 2020

Saturday Jun 13, 2020

Tuesday Jun 09, 2020
Ons is in die dae van Noag, wat beteken dit?
Tuesday Jun 09, 2020
Tuesday Jun 09, 2020
Is dit te laat vir ons?
Mattheus 24:37-44

Sunday Jun 07, 2020
Sondag Boodskap, pasop vir Offence - 07/06/2020
Sunday Jun 07, 2020
Sunday Jun 07, 2020
Die toets om offence teen te staan gaan kom.

Wednesday Jun 03, 2020

Wednesday Jun 03, 2020
Wat is ń vas?
Wednesday Jun 03, 2020
Wednesday Jun 03, 2020
Hoekom moet mens vas?
Hoekom is ń vas nodig?
Wanneer vas ons?
Wat is die voordele van vas?
Wat vas ń mens?
Wat gebeur as mens die vas nie volhou nie?

Monday Jun 01, 2020

Sunday May 31, 2020
Sondag Boodskap, die begin van ń nuwe era - 31/05/2020
Sunday May 31, 2020
Sunday May 31, 2020
Verklaring vir nuwe era

Sunday May 31, 2020

Friday May 29, 2020

Sunday May 24, 2020
Sondag Boodskap, Berei voor vir ń nuwe begin - 24/05/2020
Sunday May 24, 2020
Sunday May 24, 2020

Sunday May 24, 2020

Sunday May 17, 2020

Saturday May 16, 2020

Saturday May 16, 2020

Friday May 15, 2020
Friday May 15, 2020

Friday May 15, 2020
Friday May 15, 2020

Tuesday May 12, 2020

Monday May 11, 2020
Wat is die wegraping?
Monday May 11, 2020
Monday May 11, 2020
Is daar ń wegraping?
Hoekom is iets soos die wegraping nodig?
Beteken dit ek moet die toekoms vrees?
Wat gebeur met die mense wat nie weg geraap word nie?
Gaan mense dan nog kan terug draai na Jesus toe?
Moet ek bang wees of ek deel van die wegraping gaan wees of nie?
Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday May 11, 2020

Sunday May 10, 2020
Sondag Boodskap, Open en herstel ons geestelike oë - 10/05/2020
Sunday May 10, 2020
Sunday May 10, 2020

Friday May 08, 2020
Friday May 08, 2020

Thursday May 07, 2020
Ouer Woord - Apostel Tim Carscadden, Luke Warm 15 September 2019
Thursday May 07, 2020
Thursday May 07, 2020

Monday May 04, 2020
Monday May 04, 2020

Monday May 04, 2020
Monday May 04, 2020

Sunday May 03, 2020
Ouer Woord - Apostel Tim gesels oor vreesagtigheid 8 Mei 2019
Sunday May 03, 2020
Sunday May 03, 2020
Jesaja 51:12

Wednesday Apr 29, 2020
Woensdag Boodskap, Bemoediging en getuienisse - 29/04/2020
Wednesday Apr 29, 2020
Wednesday Apr 29, 2020

Tuesday Apr 28, 2020
Is dit al tyd vir die anti-Chris?
Tuesday Apr 28, 2020
Tuesday Apr 28, 2020
Wanneer kom die anti-Chris?
Kan ek weg gevoer raak deur die anti-Chris?
Wat is morele verval?
Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday Apr 27, 2020
Wat is die waarheid vandag? Hoe identifiseer ons die waarheid?
Monday Apr 27, 2020
Monday Apr 27, 2020
Daar is soveel stemme en opinies teenstrydig met mekaar vandag in die liggaam van Christus, wat is die waarheid?
Waar is die waarheid vandag?
Hoe soek mens die waarheid?
1 Korinthiërs 1
Vir enige vra wat mag opkom of as jy sommer net wil gesels kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Sunday Apr 26, 2020

Saturday Apr 25, 2020
Wat is God se tydlyn?
Saturday Apr 25, 2020
Saturday Apr 25, 2020
Moet ons bang wees?
Vir wie luister mens?
Moet ons vlug of wegkruip?

Wednesday Apr 22, 2020

Monday Apr 20, 2020
