42.8K
Downloads
731
Episodes
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13.

Monday Feb 10, 2020
Geloof, Wat is geloof?
Monday Feb 10, 2020
Monday Feb 10, 2020
Wat is geloof?
Hoe kry ons geloof?
Hier is al die skrif verwysings wat gebruik is in die podcast.
Romeine 10:17
Hebreërs 11:6
Romeine 10
Romeine 12:3
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Monday Feb 10, 2020
Sondag 2/02/2020 Priesterskap 6
Monday Feb 10, 2020
Monday Feb 10, 2020
Sondag boodskap 9/02/2020
Priesterskap 6
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Monday Feb 03, 2020
Sondag 2/02/2020 Priesterskap 5
Monday Feb 03, 2020
Monday Feb 03, 2020
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Monday Feb 03, 2020
Sondag 26/01/2020 Priesterskap 4
Monday Feb 03, 2020
Monday Feb 03, 2020
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Monday Feb 03, 2020
Sondag 19/01/2020 Priesterskap 3
Monday Feb 03, 2020
Monday Feb 03, 2020
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Monday Feb 03, 2020
Donderdag 16/01/2020 Priesterskap 2
Monday Feb 03, 2020
Monday Feb 03, 2020
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Monday Feb 03, 2020
Sondag 12/01/2020 Priesterskap 1
Monday Feb 03, 2020
Monday Feb 03, 2020
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.

Friday Jan 31, 2020
Geloof, Wat is geloof?
Friday Jan 31, 2020
Friday Jan 31, 2020
Wat is geloof?
Hier is al die skrif verwysings wat in die Podcast gebruik is.
Romeine 10:17
Matthéus 8:23-27
Romeine 10:9
As daar enige verdere vra is kan dit aan Fransi Van Wyk gerig word by fransivw@perezministries.co.za

Monday Jan 27, 2020
Woorde Deel 3, Hoe verander ons woorde?
Monday Jan 27, 2020
Monday Jan 27, 2020
Hoe verander ons, ons woorde? Hoe maak ons verklarings volgens God se Woord? Hoe kan ons waarlik seën en nie vervloek nie?
Hier is al die skrif verwysings wat in die Podcast gebruik is.
2 Korinthiërs 10:5
Johannes 14:15
Levitikus 22:31
Efésiërs 5:25-26
Efésiërs 4
Romeine 10:8-9
Spreuke 23:7
Jeremia 19
Jesaja 6:5-7
Númeri 6

Monday Jan 20, 2020
Woorde Deel 2. Hoe moet ons taal lyk?
Monday Jan 20, 2020
Monday Jan 20, 2020
Hoe moet ons woorde lyk? Kan ons God se woorde spreek sonder ń verhouding met Hom? Wat is wedergeboorte?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Romeine 10:17
Romeine 12:2
Hebreërs 4:12
Jeremia 1
Johannes 3

Wednesday Jan 15, 2020
Woorde, Hoekom is ons woorde belangrik?
Wednesday Jan 15, 2020
Wednesday Jan 15, 2020
Ons het begin om praktiese oplossings te soek op praktiese vrae. Dis hoekom ons die podcast reekse begin het wat ons dan weekliks sal bekendstel sodat ons prakties meer kan leer oor ons Christenskap.