55.2K
Downloads
758
Episodes
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13.

We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to
Ephesians 4:11-13.
Episodes

Mar 29, 2020
Sondag boodskap 29/03/2020
Mar 29, 2020
Mar 29, 2020
34 min
Jammer alles het nie goed op geneem nie. Dit sal beter word soos ons die doen.

Mar 28, 2020
Mar 28, 2020
19 min
Die skrifte wat in die podcast gebruik is.
Deuteronómium 32:30
1 Sameul 19:20,23
Daniël 10
https://arielgate.com/html/contact-us/
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 26, 2020
Wat is die protokol rondom ń Altaar?
Mar 26, 2020
Mar 26, 2020
14 min
Wat is ń voorbeeld van ń Altaar?
Al die skrif gedeeltes van in die podcast gebruik is, is die volgende.
Romeine 12:1
Deuteronómium 4:24
Matthéüs 3:11
1 Petrus 1:6-8
Daniël 3
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 25, 2020
21 Dae van fokus op ons Vader.
Mar 25, 2020
Mar 25, 2020
9 min
Romeine 8:28 - And we know [with great confidence] that God [who is deeply concerned about us] causes all things to work together [as a plan] for good for those who love God, to those who are called according to His plan and purpose.
Jesaja 26:20 - Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir 'n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan.

Mar 25, 2020
Mar 25, 2020
9 min

Mar 23, 2020
Wat is ń Altaar?
Mar 23, 2020
Mar 23, 2020
12 min
Wat word geoffer by ń altaar?
Wat is ń living sacrifice?
Hoe bou ons ń altaar prakties en hoe is ons prakties ń living sacrifice?
Die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik word is
Romeine 12:1
Jesaja 66
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 21, 2020
Mar 21, 2020
34 min

Mar 21, 2020
Wat is die "Seer Profet" en Profetiese aksies?
Mar 21, 2020
Mar 21, 2020
11 min
Wat is die "Seer Profet"?
Wat is Profetiese Aksies?
Waar word die "seer profet" en profetiese aksies gebruik?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Jeremia 1
Efésiërs 1:18
Handelinge 21:11
Jesaja 13:1, 19:1
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 20, 2020
Mar 20, 2020
12 min
Waar funksioneer mens in die verskillende vlakke van die profetiese?
Waar funksioneer mens in die gawe en die amp van die profetiese?
Wat is die doel van die gawe en die amp van die profetiese?
1 Korintiërs 14:51
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 19, 2020
Mar 19, 2020
35 min
English from 14 minutes onwards.
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 17, 2020
Mar 17, 2020
7 min
Hoe werk dit prakties dat ons in geloof en Vader se wysheid bly en nie in vrees verval nie?
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 14, 2020
Sondag Boodskap - ń Weermag vir God 8/03/2020
Mar 14, 2020
Mar 14, 2020
35 min
ń Weermag vir God.
Hebreërs 13:4
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 10, 2020
Mar 10, 2020
10 min
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese?
Wat is die karakter van ń profeet?
Hoe werk protokol in die profetiese?
Wat is die kerk leiers se rol in die profetiese?
Die skrif wat in die podcast gebruik is, is Romeine 11:29
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 9, 2020
Kan ons ou profetiese woorde weer opneem?
Mar 9, 2020
Mar 9, 2020
4 min
Wat maak ons met profetiese woorde waarmee ons uiters onverantwoordelik mee gehandel het?
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 9, 2020
Mar 9, 2020
36 min
What is the meaning of Priesthood?

Mar 7, 2020
Mar 7, 2020
35 min
Sondag Boodskap - Lewendige Heilige offer en Witchcraft.

Mar 5, 2020
Hoe lyk die ware profetiese?
Mar 5, 2020
Mar 5, 2020
10 min
Wie kan profeteer?
Wie kan vir ons profeteer?
Wat doen ons met profetiese woorde?
Hoe werk ons saam met profetiese woorde?
Hier is al die skrif aanhalings wat in die podcast gebruik is.
Joël 2:28-31
1 Korinthiërs 12:28-29
Efésiërs 4:11-12
Jeremia 1:10
1 Korinthiërs 3:9-11
Romeine 4:17
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 2, 2020
Wat is die profetiese?
Mar 2, 2020
Mar 2, 2020
12 min
Hoekom is die profetiese belangrik in ons lewe?
Baie mense ervaar nie die profetiese in hulle lewe nie. Kan ons onself verset teen die profetiese?
Hier is al die skrif verwysings wat gebruik is in die podcast.
Openbaring 19:10
Psalms 139:16-18
Amos 3:7
Jeremia 1:4-10
Jeremia 15:19
1 Korinthiërs 14:5
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Mar 2, 2020
Hoe oefen ons geestelike dissipline?
Mar 2, 2020
Mar 2, 2020
10 min
Wat is die eienskappe van geestelike dissipline en hoe oefen ons dit?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Psalm 100
1 Thessalonicense 5:17-18
Romeine 12:12
Filippense 4:6-7
Johannes 13:14-15
Markus 10:43-45
1 Petrus 4:10
Matthéüs 5
Jacobus 4:8
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Mar 1, 2020
Mar 1, 2020
1hr 18 sec
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Feb 27, 2020
Hoe kom ons in geestelike dissipline?
Feb 27, 2020
Feb 27, 2020
8 min
Hoe oefen ons geestelik?
Hoe verander ons keuses?
Hoe word ons geestelik gedissiplineer?
Die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Psalms 1:1-2
Spreuke 15:1-2
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Feb 26, 2020

Feb 24, 2020
Hoe lewe ons vrees loos?
Feb 24, 2020
Feb 24, 2020
10 min
Hoe kom ons uit onder die binding van vrees?
Hoe hanteer ons vrees as dit wil posvat?
Hoe lewe ons vrees loos?
Die skrif gedeeltes wat in die podcast na verwys is die volgende
Die boek van Jakobus
2 Timótheüs 1:7 - Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
2 Korinthiërs 10
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Feb 20, 2020
Vrees, hoe kies ons vrees?
Feb 20, 2020
Feb 20, 2020
7 min
Hoe dra ons by om in vrees te lewe?
Hoe werk ons woorde saam om in vrees te lewe?
Kan ons vrees kies?
Hier is die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Die boek van Jacobus
2 Timótheüs 1:7 - Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Feb 18, 2020
Vrees, wat is vrees?
Feb 18, 2020
Feb 18, 2020
7 min
Wat is vrees?
Hoe kry mens vrees?
Hier is al die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik is.
Romeine 10:17
2 Timótheüs 1:7
Hebreërs 13:5
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Feb 17, 2020
Het ons dissipliene nodig in ons geloof?
Feb 17, 2020
Feb 17, 2020
7 min
Hoe lyk dissipliene in ons Christen lewe?
Hoe loop mens dit uit?
Hier is die skrif gedeeltes wat gebruik word in die podcast.
1 Timótheüs 4:7-16
Filippense 2:3-16
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Feb 13, 2020
Geloof, Hoe groei ons geloof?
Feb 13, 2020
Feb 13, 2020
8 min
Kan ons meer geloof kry?
Hoe word ons geloof meer?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Romeine 4:17
Genesis 12-22
Hebreërs 11:6-8
1 Timótheüs 6
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Feb 10, 2020
Geloof, Wat is geloof?
Feb 10, 2020
Feb 10, 2020
4 min
Wat is geloof?
Hoe kry ons geloof?
Hier is al die skrif verwysings wat gebruik is in die podcast.
Romeine 10:17
Hebreërs 11:6
Romeine 10
Romeine 12:3
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Feb 10, 2020
Sondag 2/02/2020 Priesterskap 6
Feb 10, 2020
Feb 10, 2020
48 min
Sondag boodskap 9/02/2020
Priesterskap 6
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Feb 3, 2020
Sondag 2/02/2020 Priesterskap 5
Feb 3, 2020
Feb 3, 2020
35 min
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Feb 3, 2020
Sondag 26/01/2020 Priesterskap 4
Feb 3, 2020
Feb 3, 2020
40 min
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Feb 3, 2020
Sondag 19/01/2020 Priesterskap 3
Feb 3, 2020
Feb 3, 2020
36 min
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Feb 3, 2020
Donderdag 16/01/2020 Priesterskap 2
Feb 3, 2020
Feb 3, 2020
1hr 3 sec
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.
Feb 3, 2020
Sondag 12/01/2020 Priesterskap 1
Feb 3, 2020
Feb 3, 2020
20 min
ń Reeks oor ons priesterskap en wat dit alles behels soos Heilige Gees dit oop breek.
Die Sondag boodskap sal ook van nou af op podcast beskikbaar wees.

Jan 31, 2020
Geloof, Wat is geloof?
Jan 31, 2020
Jan 31, 2020
4 min
Wat is geloof?
Hier is al die skrif verwysings wat in die Podcast gebruik is.
Romeine 10:17
Matthéus 8:23-27
Romeine 10:9
As daar enige verdere vra is kan dit aan Fransi Van Wyk gerig word by fransivw@perezministries.co.za

Jan 27, 2020
Woorde Deel 3, Hoe verander ons woorde?
Jan 27, 2020
Jan 27, 2020
16 min
Hoe verander ons, ons woorde? Hoe maak ons verklarings volgens God se Woord? Hoe kan ons waarlik seën en nie vervloek nie?
Hier is al die skrif verwysings wat in die Podcast gebruik is.
2 Korinthiërs 10:5
Johannes 14:15
Levitikus 22:31
Efésiërs 5:25-26
Efésiërs 4
Romeine 10:8-9
Spreuke 23:7
Jeremia 19
Jesaja 6:5-7
Númeri 6

Jan 20, 2020
Woorde Deel 2. Hoe moet ons taal lyk?
Jan 20, 2020
Jan 20, 2020
17 min
Hoe moet ons woorde lyk? Kan ons God se woorde spreek sonder ń verhouding met Hom? Wat is wedergeboorte?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Romeine 10:17
Romeine 12:2
Hebreërs 4:12
Jeremia 1
Johannes 3

Jan 15, 2020
Woorde, Hoekom is ons woorde belangrik?
Jan 15, 2020
Jan 15, 2020
15 min
Ons het begin om praktiese oplossings te soek op praktiese vrae. Dis hoekom ons die podcast reekse begin het wat ons dan weekliks sal bekendstel sodat ons prakties meer kan leer oor ons Christenskap.