42.8K
Downloads
731
Episodes
We are an intercessory house of God. Establishing ordinary people to become leaders of Jesus in their sphere of influence. By equipping and teaching them to follow the Holy Spirit in their gifts and callings according to Ephesians 4:11-13.

Friday Apr 17, 2020
Friday Apr 17, 2020
WE SERVE THE GOD OF THE IMPOSSIBLE
PAUL SAID WE WILL NOT WALK BY SIGHT BUT BY FAITH
HE IS THE CREATOR!!!!!!!!!!!!
1.)But Jesus looked at them and said, “With man this is impossible, but with God all things are possible.”
~ Matthew 19:26 ESV
2.) For nothing will be impossible with God.
~ Luke 1:37
3.) I can do all things through him who strengthens me.
~ Philippians 4:13
4.) Jesus looked at them and said, “With man it is impossible, but not with God. For all things are possible with God.”
~ Mark 10:27 ESV
5.) He said to them, “Because of your little faith. For truly, I say to you, if you have faith like a grain of mustard seed, you will say to this mountain, move from here to there, and it will move and nothing will be impossible for you.”
~ Matthew 17:20 ESV
6.) And the LORD said, Behold, the people [is] one, and they have all one language; and this they begin to do: and now nothing will be restrained from them, which they have imagined to do.
~ Genesis 11:6 KJV
7.) I know that thou canst do every [thing], and [that] no thought can be withholden from thee.
~ Job 42:2 KJV
8.) For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life.
~ John 3:16 KJV
9.) Therefore I say unto you, What things so ever ye desire, when ye pray, believe that ye receive [them], and ye shall have [them].
~ Mark 11:24 KJV
10.) Fear thou not; for I [am] with thee: be not dismayed; for I [am] thy God: I will strengthen thee; yea, I will help thee; yea, I will uphold thee with the right hand of my righteousness.
~ Isaiah 41:10 KJV
11.) Ah Lord GOD! behold, thou hast made the heaven and the earth by thy great power and stretched out arm, [and] there is nothing too hard for thee:
~ Jeremiah 32:17 KJV
12.) What then shall we say to these things? If God is for us, who can be against us?
~ Romans 8:31 ESV
13.) In all your ways acknowledge him, and he will make straight your paths.
~ Proverbs 3:6
14.) No temptation has overtaken you that is not common to man. God is faithful, and he will not let you be tempted beyond your ability, but with the temptation he will also provide a way of escape, that you may be able to endure it.
~ 1 Corinthians 10:13 ESV
15.) Behold, I am the Lord, the God of all flesh. Is there anything too hard for me?
~ Jeremiah 32:27 ESV
Verloënings gebede vir vrymesselary

Sunday Apr 12, 2020
Sunday Apr 12, 2020
Die opstandings karag, die blydskap in die oorwinning van ons Koning Jesus Chrustus.
Die Naam bo elke naam wat alles oorwin het aan die kruis en die opstanding.
Ons blydskap en ons lewe. Dankie Jesus ons eer U.

Saturday Apr 11, 2020
Wat behels Hemelvaart en Eerstevrug?
Saturday Apr 11, 2020
Saturday Apr 11, 2020
Hoe berei ons onsself voor vir Hemelvaart?
Die skrifte wat in die podcast gebruik is.
Johannes 20:1
Daniël 7:26-27
1 Korinthiërs 15:20
Efésiërs 1:14
Eségiël 44:30
Eksodus 34:26
Spreuke 3:9
Romeine 16:20
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Friday Apr 10, 2020
Wat is Vergifnis en Heiligmaking?
Friday Apr 10, 2020
Friday Apr 10, 2020
Is dit net iets wat ons met ons monde sê?
Is daar ń dieper proses binne in ons?
Het dit ń geestelike komponent?
Psalm 51 - "Teen U alleen het ek gesondig en gedoen wat verkeerd is in u oë"
Filippense 2:12-13 - "Werk julle eie heil uit met vrees en bewing; want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae."
Romeine 6:13-14 - "En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie."
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Thursday Apr 09, 2020
Die tyd van Paasfees of Pesag. Wat behels dit vir ons?
Thursday Apr 09, 2020
Thursday Apr 09, 2020
Wat beteken Paasfees of Pesag in ons lewens?
Genesis 1:14
Levitikus 23
Celebrating Jesus in the Biblical Feasts - Dr Richard Booker
https://www.cumbooks.co.za/celebrating-jesus-in-the-biblical-feasts-paperback-expanded-edition
https://www.amazon.com/Celebrating-Jesus-Biblical-Feasts-Expanded/dp/0768409012
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Tuesday Apr 07, 2020

Sunday Apr 05, 2020

Saturday Apr 04, 2020
As priesters staan ons in die nuwe verbond. Wat is die verbond?
Saturday Apr 04, 2020
Saturday Apr 04, 2020
Wat is ń is ń verbond?
Hoe hanteer ons ń verbond?
Hoe het ons in die verbond gekom?
Kan ons terugkeer na die verbond?

Friday Apr 03, 2020

Friday Apr 03, 2020

Thursday Apr 02, 2020
Die wêreld sê ons is in ń krisis. Wat sê God van die tyd waar in ons is?
Thursday Apr 02, 2020
Thursday Apr 02, 2020
Wat is ons identiteit?
Wie is ons identiteit?
Wat is versteek in ons lewens?

Wednesday Apr 01, 2020
Woensdag Boodskap 1/04/2020 - Dag 6 van isolasie. Wat is ons sekuriteit?
Wednesday Apr 01, 2020
Wednesday Apr 01, 2020
Hoe spandeer ons, ons tyd?
Waarop fokus ons?
Wat is ons sekuriteit?
Hebreërs 13:5 - Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.

Monday Mar 30, 2020
Wat is ń priester of priesterskap?
Monday Mar 30, 2020
Monday Mar 30, 2020
Hoe word mens volwasse tot by priesterskap?
Wat doen ń priester en hoe lyk dit prakties in my lewe?

Sunday Mar 29, 2020
Sondag boodskap 29/03/2020
Sunday Mar 29, 2020
Sunday Mar 29, 2020
Jammer alles het nie goed op geneem nie. Dit sal beter word soos ons die doen.

Saturday Mar 28, 2020
Is ons weerloos teen storms soos die corona virus of het ons Wapens in ons Vader?
Saturday Mar 28, 2020
Saturday Mar 28, 2020
Die skrifte wat in die podcast gebruik is.
Deuteronómium 32:30
1 Sameul 19:20,23
Daniël 10
https://arielgate.com/html/contact-us/
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Thursday Mar 26, 2020
Wat is die protokol rondom ń Altaar?
Thursday Mar 26, 2020
Thursday Mar 26, 2020
Wat is ń voorbeeld van ń Altaar?
Al die skrif gedeeltes van in die podcast gebruik is, is die volgende.
Romeine 12:1
Deuteronómium 4:24
Matthéüs 3:11
1 Petrus 1:6-8
Daniël 3
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Wednesday Mar 25, 2020
21 Dae van fokus op ons Vader.
Wednesday Mar 25, 2020
Wednesday Mar 25, 2020
Romeine 8:28 - And we know [with great confidence] that God [who is deeply concerned about us] causes all things to work together [as a plan] for good for those who love God, to those who are called according to His plan and purpose.
Jesaja 26:20 - Kom, my volk, gaan in jou binnekamers en sluit jou deur agter jou toe, verberg jou vir 'n klein oomblik, totdat die grimmigheid verbygaan.

Wednesday Mar 25, 2020

Monday Mar 23, 2020
Wat is ń Altaar?
Monday Mar 23, 2020
Monday Mar 23, 2020
Wat word geoffer by ń altaar?
Wat is ń living sacrifice?
Hoe bou ons ń altaar prakties en hoe is ons prakties ń living sacrifice?
Die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik word is
Romeine 12:1
Jesaja 66
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Saturday Mar 21, 2020
Sondag Boodskap 15/03/2020 - Gehoorsaamheid aan die Woord
Saturday Mar 21, 2020
Saturday Mar 21, 2020

Saturday Mar 21, 2020
Wat is die "Seer Profet" en Profetiese aksies?
Saturday Mar 21, 2020
Saturday Mar 21, 2020
Wat is die "Seer Profet"?
Wat is Profetiese Aksies?
Waar word die "seer profet" en profetiese aksies gebruik?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Jeremia 1
Efésiërs 1:18
Handelinge 21:11
Jesaja 13:1, 19:1
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Friday Mar 20, 2020
Wat is die verskillende vlakke van die profetiese?
Friday Mar 20, 2020
Friday Mar 20, 2020
Waar funksioneer mens in die verskillende vlakke van die profetiese?
Waar funksioneer mens in die gawe en die amp van die profetiese?
Wat is die doel van die gawe en die amp van die profetiese?
1 Korintiërs 14:51
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Thursday Mar 19, 2020
Donderdag Groep 12/03/2020 - Take up your cross and Lay down your life.
Thursday Mar 19, 2020
Thursday Mar 19, 2020
English from 14 minutes onwards.
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Tuesday Mar 17, 2020
Tuesday Mar 17, 2020
Hoe werk dit prakties dat ons in geloof en Vader se wysheid bly en nie in vrees verval nie?
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Saturday Mar 14, 2020
Sondag Boodskap - ń Weermag vir God 8/03/2020
Saturday Mar 14, 2020
Saturday Mar 14, 2020
ń Weermag vir God.
Hebreërs 13:4
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Tuesday Mar 10, 2020
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese?
Tuesday Mar 10, 2020
Tuesday Mar 10, 2020
Waarvoor moet ons versigtig wees in die Profetiese?
Wat is die karakter van ń profeet?
Hoe werk protokol in die profetiese?
Wat is die kerk leiers se rol in die profetiese?
Die skrif wat in die podcast gebruik is, is Romeine 11:29
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday Mar 09, 2020
Kan ons ou profetiese woorde weer opneem?
Monday Mar 09, 2020
Monday Mar 09, 2020
Wat maak ons met profetiese woorde waarmee ons uiters onverantwoordelik mee gehandel het?
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday Mar 09, 2020
Donderdag Groep - 5/03/2020 - What is the meaning of Priesthood?
Monday Mar 09, 2020
Monday Mar 09, 2020
What is the meaning of Priesthood?

Saturday Mar 07, 2020
Sondag Boodskap - 1/03/2020 Lewendige Heilige offer en Witchcraft.
Saturday Mar 07, 2020
Saturday Mar 07, 2020
Sondag Boodskap - Lewendige Heilige offer en Witchcraft.

Thursday Mar 05, 2020
Hoe lyk die ware profetiese?
Thursday Mar 05, 2020
Thursday Mar 05, 2020
Wie kan profeteer?
Wie kan vir ons profeteer?
Wat doen ons met profetiese woorde?
Hoe werk ons saam met profetiese woorde?
Hier is al die skrif aanhalings wat in die podcast gebruik is.
Joël 2:28-31
1 Korinthiërs 12:28-29
Efésiërs 4:11-12
Jeremia 1:10
1 Korinthiërs 3:9-11
Romeine 4:17
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday Mar 02, 2020
Wat is die profetiese?
Monday Mar 02, 2020
Monday Mar 02, 2020
Hoekom is die profetiese belangrik in ons lewe?
Baie mense ervaar nie die profetiese in hulle lewe nie. Kan ons onself verset teen die profetiese?
Hier is al die skrif verwysings wat gebruik is in die podcast.
Openbaring 19:10
Psalms 139:16-18
Amos 3:7
Jeremia 1:4-10
Jeremia 15:19
1 Korinthiërs 14:5
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday Mar 02, 2020
Hoe oefen ons geestelike dissipline?
Monday Mar 02, 2020
Monday Mar 02, 2020
Wat is die eienskappe van geestelike dissipline en hoe oefen ons dit?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Psalm 100
1 Thessalonicense 5:17-18
Romeine 12:12
Filippense 4:6-7
Johannes 13:14-15
Markus 10:43-45
1 Petrus 4:10
Matthéüs 5
Jacobus 4:8
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Sunday Mar 01, 2020
Donderdag Groep 27/02/2020 - Outoriteit en Witchcraft
Sunday Mar 01, 2020
Sunday Mar 01, 2020
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Thursday Feb 27, 2020
Hoe kom ons in geestelike dissipline?
Thursday Feb 27, 2020
Thursday Feb 27, 2020
Hoe oefen ons geestelik?
Hoe verander ons keuses?
Hoe word ons geestelik gedissiplineer?
Die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Psalms 1:1-2
Spreuke 15:1-2
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za
Wednesday Feb 26, 2020
Sondag Boodskap 23/02/2020 Outoriteit
Wednesday Feb 26, 2020
Wednesday Feb 26, 2020
Wat is geestelike outoriteit?

Monday Feb 24, 2020
Hoe lewe ons vrees loos?
Monday Feb 24, 2020
Monday Feb 24, 2020
Hoe kom ons uit onder die binding van vrees?
Hoe hanteer ons vrees as dit wil posvat?
Hoe lewe ons vrees loos?
Die skrif gedeeltes wat in die podcast na verwys is die volgende
Die boek van Jakobus
2 Timótheüs 1:7 - Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
2 Korinthiërs 10
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Thursday Feb 20, 2020
Vrees, hoe kies ons vrees?
Thursday Feb 20, 2020
Thursday Feb 20, 2020
Hoe dra ons by om in vrees te lewe?
Hoe werk ons woorde saam om in vrees te lewe?
Kan ons vrees kies?
Hier is die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Die boek van Jacobus
2 Timótheüs 1:7 - Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Tuesday Feb 18, 2020
Vrees, wat is vrees?
Tuesday Feb 18, 2020
Tuesday Feb 18, 2020
Wat is vrees?
Hoe kry mens vrees?
Hier is al die skrif gedeeltes wat in die podcast gebruik is.
Romeine 10:17
2 Timótheüs 1:7
Hebreërs 13:5
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Monday Feb 17, 2020
Het ons dissipliene nodig in ons geloof?
Monday Feb 17, 2020
Monday Feb 17, 2020
Hoe lyk dissipliene in ons Christen lewe?
Hoe loop mens dit uit?
Hier is die skrif gedeeltes wat gebruik word in die podcast.
1 Timótheüs 4:7-16
Filippense 2:3-16
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za

Thursday Feb 13, 2020
Geloof, Hoe groei ons geloof?
Thursday Feb 13, 2020
Thursday Feb 13, 2020
Kan ons meer geloof kry?
Hoe word ons geloof meer?
Hier is al die skrif verwysings wat in die podcast gebruik is.
Romeine 4:17
Genesis 12-22
Hebreërs 11:6-8
1 Timótheüs 6
Vir enige vra wat mag opkom of vir meer duidelikheid kontak Fransi Van Wyk by fransivw@perezministries.co.za